Eredienste: Sondagoggende 09:00 te 1 Kommetjieweg, Vishoek. Lewendige preekuitsendings by www.ngvishoek.co.za

Lewendige preekuitsending (begin om 09:00)

Ons Gemeente

Buitelug

Kinders

"Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle." - Lukas 18:16

Vind meer uit oor ons:

Kinderkerk
Jubelklub
Kategese
 
Jeug

Jeug

"Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid." - 1 Timotheus 4:12

Vind meer uit oor ons:

A2J
Jeugkampe
Funksies
 
Jong Volwassenes

Jong Volwassenes

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!" - Jeremia 29:11


Vind meer uit oor ons:

Byeenkomste
Jeugmentors
Kampfasiliteerders
 
Gesinne

Gesinne

"Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien." - Josua 24:15



Vind meer uit oor ons:

Omgeegroepe
Mannekamp
 
Bejaardes

Bejaardes

"Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red." - Jesaja 46:6  

Vind meer uit oor ons:

Senior Bybelstudie
Uitspanklub
Senior etes
 
Sendelinge

Sendelinge

"Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels." - Mattheus 28:19


Vind meer uit oor ons:

Ons Sendelinge
Geloofsoffer